9 – 14 April 2026 | Kaapstad tot Namibië
KRY JOU KUNS OPPIWATER!
Lefra Produksie, RSG en MSC Cruises nooi jou om saam met ons op die MSC Musica te vaar op die Oppiwater Kunstefees. Jy kan ons maar glo as ons vir jou sê dit is ‘n wonderlike ervaring. Ons webwerf het werklik baie inligting. Neem ‘n paar minute en werk deur al die afdelings. Maar ons wil u graag behulpsaam wees.
Besprekings
Bespreek nou jou kajuit vir Oppiwater 9 -14 April 2026
Die Oppiwater Kunstefees program is bekend. Bespreek nou n fees kaartjies by www.Ltickets.co.za of kliek op volgende skakel.
Vaar saam met ons in 2025 op die MSC Musica van 22-27 Maart 2025. Ons vaar volgende jaar vanaf Kaapstad na Namibië.
Die Oppiwater Kunstefees vind plaas in
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)

































