Groep Besprekings

Indien u as groep saam op die Oppiwater Kunstefees wil bespreek, is daar baie beter tariewe. Om te kwalifiseer vir die groepstariewe, moet u ‘n groep van minimum 24 mense en 12 kajuite bymekaar kry.