14 – 19 Februarie 2027 | Durban na Mosambiek

KRY JOU KUNS OPPIWATER!

Lefra Produksie, RSG en MSC Cruises nooi jou om saam met ons op die MSC Armonia te vaar op die Oppiwater Kunstefees. Jy kan ons maar glo as ons vir jou sê dit is ‘n wonderlike ervaring. Ons webwerf het werklik baie inligting. Neem ‘n paar minute en werk deur al die afdelings. Maar ons wil u graag behulpsaam wees.

Besprekings

Bespreek nou jou kajuit vir Oppiwater

14 -19 Februarie 2027

MSC Armonia

Durban – Mosambiek

Die Oppiwater Kunstefees program sal 1 Oktober 2026 bekend gemaak word. 

Oppiwater Kunstefees 2025 Foto’s

Ons elfde Oppiwater Kunstefees was ‘n groot sukses en ons Feesgangers is dit eens dat hierdie elfde Oppiwater beslis een vir die boeke was.
Kyk of ons kameras jou gekliek het tydens vanjaar se Oppiwater Kunstefees.

Die Oppiwater Kunstefees vind plaas in

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

As u enige navrae het skakel ons gerus.

Nuusbrief

Oppiwater Vennote

Teken in op ons nuusbrief

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die jongste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken