Pryse
MSC Cruises werk op ‘n dinamiese besprekingstelsel. (Soos die lugrederye). Dit beteken dat pryse vir kajuite van minuut tot minnut mag verskil. U kan die huidige pryse bekom deur net HIER te kliek of op die BESPREEK HIER Knoppie hieronder. Pryse kan nie gehou word tot u die deposito van R3 000 per kajuit betaal het nie. Die balans hoef eers rondom 1 Desember 2024 betaal te word. Alle pryse word vasgestel deur MSC Cruises en niemand anders kan u enige ander prys kwoteer nie. Bepalings en voorwaardes geld.